Page 1 of 2

Die Brullende Leeu

Was jy daar?

Help ons om die verhaal van die 2026 Gamtoos-vloed te bewaar.

Ons is besig om 'n dokumentêre film en digitale argief saam te stel. Indien jy die vloed beleef het, of foto's, video's of stories het, sal ons dit baie waardeer indien jy dit met ons deel.

Afdeling 1 – Jou besonderhede

Volle naam

E-posadres

Selfoonnommer

Dorp / Plaas / Gebied

Afdeling 2 – Jou storie

Waar was jy tydens die vloed?

Vertel ons jou storie.

Wanneer het dit gebeur?

Afdeling 3 – Foto's en video's

Het jy foto's of video's van die vloed?

A
B

Click hier om fotos of videos op te laai:

Afdeling 4 – Meer inligting

Waar is hierdie foto's of video's geneem?

Wie verskyn op die foto's of video's?

Afdeling 5 – Toestemming

Untitled checkboxes field