Form cover
Page 1 of 2

POPI Wet - Toestemming vir Media & Sosiale Media

Die Nederduitse Gereformeerde Kerk Kuruman Moedergemeente neem gereeld foto’s en video-opnames tydens eredienste en gemeentelike aktiwiteite vir gebruik op en ook nie beperk tot: Facebook, YouTube, Livestreams, Gemeentelike kommunikasie en Sosiale media en bemarking

Deur hierdie vorm te voltooi, bevestig u dat u toestemming gee vir die verwerking en gebruik van bogenoemde media in ooreenstemming met die POPI Wet of nie.

Wat is jou Doop Naam & Van?

Tik asseblief jou epos adres hieronder

Jou selfoonnommer ook asseblief

Ek stem saam - Merk asseblief die volgende dan

Ek stem nie saam nie - Merk asseblief hieronder

KENNISGEWING - SOSIALE MEDIA BELEID Die gemeente sal redelike stappe neem om: • Persoonlike inligting veilig te hou • Foto’s en video’s verantwoordelik te gebruik • Geen skadelike of onvanpaste inhoud te publiseer nie • Die privaatheid en waardigheid van alle persone te respekteer