Baie dankie vir jou belangstelling in hierdie besondere boek van ds. Adriaan Swart.
Jesus: Die Koning en Sy Koninkryk is 'n inspirerende geloofsreis deur die Evangelie van Matteus wat die leser opnuut wys op Jesus Christus as die beloofde Messias, die ewige Koning en die Here van sy Koninkryk.